Wat kan ek sê behalwe: ‘Ditto, Isa Chandra Moskowitz!”

Vandag is weer een van daardie dae.

Liefie se seun dis allerhande kluitjies ivm sy rapport op.  Nadat ek die skool gebel het, kom ek agter dat die rapport nie veronderstel was om laas Vrydag huis toe te kom nie, maar alreeds die 12de April.

Ek vra toe ‘n rapport aan, en alhoewel hy volgens die skool darem slaag, is dit onder 50%.

Toe bel ek Liefie se seun, en daar het hy ‘n ander rapport.  Een waar hy baie beter doen.  Ek is nou taamlik deurmekaar en vieserig (daardie gevoel wat mens kry dat iemand besig is om jou vir ‘n ride te vat).

Miskien moet ek vanaand ietsie bak …

En hierdie metode klink net vorentoe!

http://www.theppk.com/2007/07/bikram-baking-ginger-chocolate-chunk-scones/

This entry was posted in Uncategorized and tagged , , , . Bookmark the permalink.

1 Response to Wat kan ek sê behalwe: ‘Ditto, Isa Chandra Moskowitz!”

  1. Martie sê:

    Hmm, daai scones klink rêrig great!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s